Subscribe by Email

Minimumloon word bespreek

cyrilAdjunkpresident Cyril Ramaphosa het ‘n komitee van sewe lede aangestel om ‘n geskikte vlak vir ‘n nasionale minimumloon te bespreek. Hy sê die aanstelling van die raadgewers volg nadat die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad, Nedlac, besluit het dat ‘n minimumloon ingestel moet word om die waardigheid van die meeste Suid-Afrikaner te herstel. Daar word gehoop dat dit die drievoudige uitdaging van armoede, onder-ontwikkeling en ongelykheid sal help uitroei en vergoedings-gapings verklein deur werkskepping aan te moedig.

2 Responses to Minimumloon word bespreek

  1. charmaine wall

    Augustus 16, 2016 at 6:57 am

    ja dit sal help,want alles is so duur en veral in Wes Kaap,is vergoeding tussen 5 en 6 duisend die norme vir graad 12 (ondervind),kan gerus opskyf na ten minste 8000 sodat bietjie kan asem haal,dan kan jy nie oorleef veral as jy enkel is

  2. winnie michaels

    Augustus 16, 2016 at 6:02 am

    Is that for all race and who will get jobs or those in currend possitions the poor is not working.