Subscribe by Email

Militêre loopbaan afgesluit

harry8Prins Harry van Brittanje het gister sy militêre loopbaan in die Britse weermag ná ‘n tydperk van tien jaar afgesluit.

Hy het onder meer twee keer aan die gevegsfront in Afganistan geveg.

Die 30-jarige prins sal in die volgende drie maande op wildbewaringsprojekte in Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Tanzanië werk en hom by spanne aansluit wat teen olifant- en renosterstropers veg.