Subscribe by Email

Menseregtekommissie gaan Penny Sparrow vervolg

PennysparrowDie Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het regstappe in die Gelykheidshof ingestel teen die gewese KwaZulu-Natalse eiendomsagent Penny Sparrow. Sy is vroeër vanjaar kwaai gekritiseer omdat sy op sosiale media gesê het swart strandgangers in Durban gedra hulle soos ape. Die kommisie sê daar is talle klagtes teen Sparrow ingedien by sy provinsiale kantore en daar is besluit om alles saam te voeg en na die Gelykheidshof te neem.

4 Responses to Menseregtekommissie gaan Penny Sparrow vervolg

  1. Len Pretorius

    April 17, 2016 at 2:06 pm

    Ai Dimitri Boer, hoe kan jy na mense verwys as goed, dit, ondersoek jou hart ?

  2. Marlaine

    April 15, 2016 at 5:37 am

    In Suid Afrika is dit n groter misdaad as n BLANKE ander mense ape noem as wat dit is vir SWARTES om moord op blankes te pleeg en moord aan te hits. Hul kom weg daarmee om openlik op sosiale media te spog oor die blankes wat hulle wil vermoor, maar Penny wat mense ape genoem het, word vervolg? Indien die aanklaers en regters enigsins n greintjie menslikheid het behoort hulle Velaphi Vel-hova Khumalo van Gauteng Arts en Culture Dept ook te vervolg (proof of screenshot of his facebook page: source http://goo.g/MuXW35 facebook.com/spotlightingsa)
    Velaphi het hier openlik die volgende gesê: “I want to cleans the country of all white people we must act as Hitler did to the Jews. White people in south africa deserve to be hacked and killed like jews. U have the same venom moss, look at Palestine, noo u must be bushed alive and skiinned and your off springs used as garden fertiliser”

  3. Dimitri Boer

    April 14, 2016 at 3:25 pm

    Hoekom is meeste van die tronke wereldwyd vol van swartes. mmmmmmmmm smaak my daar is iets verkeerd met die goed.

  4. Gerrit Swanepoel

    April 14, 2016 at 2:02 pm

    So sal al wat `n Blanke is nog in die toekoms vervolg word.maar die swartes kan sê wat hule wil en word dan slegs geroskam….wel dis wat gebeur het met die Kliëntediens Bestuurder van Oudtshoorn Munisipaliteit.

    Word hy ook vervolg ??? NEE !! want hy is mos SWART !