Subscribe by Email

‘Mense is in mag van bose’

Met die skokkende voorvalle van wreedaardige geweld in die Vrystaat lyk dit asof gemeenskappe hulself vernietig en in die mag van die bose vasgevang is, sê die Vrystaatse tak van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke. …read more
Via: Suid Afrika