Subscribe by Email

‘Mense bang vir dié wat beskerm’

Suid-Afrika beleef vir die soveelste keer ’n vlaag van uiters negatiewe publisiteit in die buiteland. …read more
Via: Suid Afrika  

One Response to ‘Mense bang vir dié wat beskerm’

  1. Adriana Stuijt

    Maart 2, 2013 at 12:44 pm

    Meneer Scholtz se joernalistiek is, soos altyd, meer gemik daarop om die ANC-regering in ‘n ‘beter daglig’ te stel as om na die gebeurtenisse te kyk wat die ‘negatiewe publisiteit’ veroorsaak het. Miskien selfs na die videos self kyk om te sien hoe kwaadaardig hierdie jong Mosambiekse vader agter die vangwa aangesleep is en die woedende mense-massa wat alles afgeneem het met hul selfoons.As joernaliste nog humanitêre gevoels het – moet dit ‘n mens baie meer aangryp as enige ‘slegte publisiteit’ wat daardeur veroorsaak is. En dan daarna, wat dit nog erger gemaak het, is die leuens wat die polisie in hul eie verslae gesit het oor die slagoffer.