Subscribe by Email

Meisie (8) dood en 3 erg beseer toe motor in Pta rol

’n Agtjarige meisie is dood en nog drie mense ernstig beseer toe die wit Opel Corsa-motor waarin hulle gery het gistermiddag in spitsverkeer op die N4-oos-hoofweg naby die Meiring Naudé-brug in die ooste van Pretoria gerol het. Lees Verder
Via: Suid Afrika  

One Response to Meisie (8) dood en 3 erg beseer toe motor in Pta rol

  1. rozahn

    April 27, 2013 at 6:58 pm

    Naand, ek wil net weet hoe dit met die familie gaan, ek en my dogter het daar verby gery en die dogtertjie het nog gelewe toe die medics besig was. ek het egter die hartseer nuus daarna gehoor dat sy dit nie gemaak het nie. dis so hartseer.

    rozahn