Subscribe by Email

Marikana: Phiyega 'jammer' oor lewensverlies

“Ek staan hier voor julle as die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse polisie om vir julle te sê die optrede, professionaliteit en integriteit van die polisiediens as geheel is uiteindelik my verantwoordelikheid,” het Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, vandag voor die Farlam-kommissie van ondersoek getuig. …read more
Via: Suid Afrika