Subscribe by Email

Man aan die brand gesteek

the-palazzo-montecasino‘n Man is dood nadat hy homself aan die brand gesteek het by Montecasino in die noorde van Johannesburg. Die nooddienste sê hy het homself met petrol besprinkel en aan die brand gesteek. Die bestuur van die dobbelplek het die voorval bevestig. Die polisie het ‘n ondersoekdossier geopen.