Subscribe by Email

Malema stel nie belang om ‘n ander party te hulp nie

jujuDie leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, sê sy party stel nie daarin belang om ander te help om aan bewind te kom nie. Hy het in die uitslagsentrum gesê hy sal nie die ANC of die DA help om ‘n meerderheid te kry nie omdat hy nie met hulle saamstem oor die grondkwessie nie. Malema het die EVV se ondersteuners bedank en gesê sy party wil die ANC uit die pad hê: