Subscribe by Email

Luukse lewe stop skielik: Egpaar is hul huis kwyt oor ‘vrygewige’ vrou se diefstal

‘n Voormalige werknemer van Absa wat vermoedelik soveel as R21 miljoen uit klante se boedels gesteel het, het haar niksvermoedende suster en swaer met weelderige bootreise bederf en hulle oor etlike jare met duisende rande “uitgehelp”. Lees Verder

Via: Suid-Afrika