Subscribe by Email

Louvre in Frankryk kry nuwe direkteur

Jean-Luc Martinez – ’n kuns­historikus en nou hoof van die Louvre-kunsmuseum in Parys se afdeling vir Griekse, Romeinse en Etruskiese kuns – is aangestel as die nuwe Louvre-direkteur. Lees Verder
Via: Vermaak