Subscribe by Email

Lood de Jager word ‘n Bul

lood_de_jager_cheetahs.width-370Die Springbokslot Lood de Jager het ‘n eenjaarkontrak met die Blou Bulle-unie gesluit. Die Suid-Afrikaanse Speler van die Jaar is nog tot die einde van die seisoen betrokke by die Cheetahs. Volgens SuperSport het De Jager aanvanklik aangedring op vergoeding van 4,5 miljoen Rand, maar nou ‘n aanbod van 3,6 miljoen Rand aanvaar.