Subscribe by Email

Lofsange in Pretoria

Die Johannesburgse koordirigent Richard Cock is al sowat ’n kwarteeu landwyd bekend vir sy Songs of Praise – ’n “informele” konsert met instrumentaliste, kore en soliste waarin hy ook sy gehore nooi om te deel in die sing van bekende geestelike liedere, psalms en gesange. Lees Verder
Via: Vermaak