Subscribe by Email

Lions moet hindernis oorkom – Alviro

“Dit is tyd dat ons ’n eindstryd wen.”
Dít is die boodskap wat Alviro Petersen, die kaptein van die Lions­ se krieketspan, vir sy spelers het voor môre se eindstryd van die T20-reeks. Hulle pak die Titans op die Wanderers in Johannesburg. Lees Verder
Via: Sport