Subscribe by Email

Lindsey Vonn van die VSA wen goue medalje

Lindsey Vonn van die VSA is uitgelate nadat sy eergister die goue medalje in die afdraande ski-ren vir vroue by die Olimpiese Winterspele in Whistler, Kanada, gewen het. Foto: Gero Breloer, AP