Subscribe by Email

Ligte vliegtuig stort in Germiston neer

‘n Man en ‘n vrou is dood en nog twee mense is beseer toe ‘n ligte vliegtuig in Germiston neergestort het, het paramedici gesê. Lees Verder

Via: Suid Afrika