Subscribe by Email

Lid van die ANC-Jeugliga kom voor vir moord

3176057422Die verhoor van ‘n lid van die ANC-Jeugliga wat van moord aangekla word, gaan na verwagting vandag in die hof in Palm Ridge aan die Gautengse Oosrand begin. Patrick Wisani word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, Nosipho Mandleleni, in September verlede jaar met ‘n sjambok en ‘n stok doodgeslaan het in hulle huis in Yeoville.

One Response to Lid van die ANC-Jeugliga kom voor vir moord

  1. Koos

    Junie 15, 2016 at 9:23 am

    stel jou nou voor, dan wil die moordenaar nog se of maan hoe die Springbok span moet lyk