Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Leefstyl » Tuis en Tuin (Page 3)

TUINMAAK IS MOOIMAAK BY ROODEWAL

TUINMAAK IS MOOIMAAK BY ROODEWAL

Dis voor 08:00 op ’n weeksdag en Roodewal se inwoners is reeds besig op die sypaadjies. Heen en weer loop iemand met ’n plastiekemmer na hul huise, vul dit met…

Waarde van fynbos-snyblom-bedryf tans R85m

Waarde van fynbos-snyblom-bedryf tans R85m

Hoofsaaklik ʼn uitvoerbedryf van verboude en wilde produkte Die waarde van ons vars fynbos-snyblom-bedryf word tans op R85 miljoen per jaar gereken. Die oorgrote meerderheid van die produksie (ongeveer 80%)…

Plett Open Garden Day

Plett Open Garden Day

PLETT OPEN GARDEN DAY FOR PAWS The third annual Plett Open Garden Day for PAWS promises another visual feast and enjoyable outing for local  garden lovers.  As in the past,…

Clivia – die trots Suid-Afrikaanse boslelie

Clivia – die trots Suid-Afrikaanse boslelie

Die statige inheemse boslelies pronk weer mooi hierdie maand en dit is geen wonder dat by beide versamelaars en tuiniers so gewild bly. Die genus Clivia behoort aan die familie…

Knersvlakte Natuurreservaat geproklameer!

Knersvlakte Natuurreservaat geproklameer!

Die Knersvlakte Natuurreservaat is naby Vanrhynsdorp geproklameer om Namakwalandse plantegroei te beskerm wat nêrens elders in die wêreld voorkom nie. Die 85,000 hektaar gebied is die tuiste vir 1,500 plantspesies,…

Besoek Overberg, Klein Karoo en Tuinroete tuine!

Besoek Overberg, Klein Karoo en Tuinroete tuine!

  Barrydale en Smitsville Safari – 18 – 19 October 2014 www.barrydalekaroohotel.co.za Greyton Rose Fair – 25 – 26 Oktober 2014 www.greytontourism.com Franschoek Ope Tuine – 31 Oktober tot 2…

Potplant-kweking: Potte vol plesier!

Potplant-kweking: Potte vol plesier!

Mieliestronk.com AL WAT ’n potplant nodig het, is . . . wel . . . potjiekos en liefde.              Met potjiekos word natuurlik nie daardie gewilde boere-bredie bedoel nie! Ook nie…

Swaeltjienes met die la-a-a-ng tuit

Swaeltjienes met die la-a-a-ng tuit

Dié swaeltjienes, bokant die voordeur van ‘n woonhuis in Langenhovenpark, Bloemfontein, trek weens sy baie lang ingang, baie aandag. Maar op die oomblik woon dar nie swaels in nie, maar…

Is piesangrepublieke binnekort die enigste soort piesangs oor?

Is piesangrepublieke binnekort die enigste soort piesangs oor?

Binnekort, so sinspeel ‘n artikelskrywer van Trouw, gaan die enigste piesangs piesangrepublieke wees. Maar is die gevaar so groot? Die probleem, volgens die verslag, is dat gevind is dat alle…

Plant nou Lentebolle!

Plant nou Lentebolle!

Maart tot Mei is net die regte tyd om lentebolle te plant. Gaan koop dus en plant vandag nog joune! Lees verder by Tuis.co.za…

Page 3 of 3123