Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Leefstyl » Tuis en Tuin (Page 2)

Ken jou onkruiddoder

Ken jou onkruiddoder

http://www.agrieco.net/article.aspx?id=1982&z=&g=0#!prettyPhoto Die hoofrede vir onkruidweerstand teen glifosaatonkruiddoder, waarteen Roundup Ready® gewasse bestand is, is die aanhoudende, herhalende gebruik van die produk jaar na jaar sonder afwisseling met ander onkruiddoders insluitende…

Bridget Kitley se interessante konkoksies met kruie

Bridget Kitley se interessante konkoksies met kruie

  Bridget het ‘n paar interessante konkoksies met kruie gedemonstreer. Tinktuur (resep van Yvette van Wijk): Neem ‘n wyebek fles en vul losweg met 3 smeerwortel (“comfrey”) blare van middelmatige grootte,…

Pragtige inheemse boom: Vanwykshout

Pragtige inheemse boom: Vanwykshout

Die Vanwykshout word aangetref van KwaZulu-Natal tot in die Bosveld. Dié boom is gewoonlik so 3 tot 6 meter hoog, maar kan tot 18 meter raak. Dit maak ‘n treffende effek…

In Volle Blom – Agapant

In Volle Blom – Agapant

Agapante word langs so baie paaie in Suid-Afrika gesien, dat ons geneig is om te vergeet hoe skouspelagtig hierdie plante regtig is. Danksy die slim kweekprogramme, is hierdie inheemse skatte…

Die Perdegifbossie (Senecio pterophorus)

Die Perdegifbossie (Senecio pterophorus)

The Hermanus public is warned to be on the lookout for a showy plant with yellow blooms now flowering in profusion in many parts of Hermanus, along the road to…

Planne om molle te verdryf

Planne om molle te verdryf

Dr. Gerhard Verdoorn is die direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en ’n konsultant vir die landbou-chemiese bedryf. Hy gee raad oor verantwoordelike plaagbestryding en die beskerming van mense en die natuur…

BOLAND SE BESTE BONSAIS TE SIEN

BOLAND SE BESTE BONSAIS TE SIEN

‘n Skou met die beste bonsais in die Boland begin Saterdag 29 November in die Stellenbosch Botaniese Tuin. Dit is die geleentheid van die jaar vir bonsai-kunstenaars om hul merkwaardige…

Crinumlelies mooiste inheems

Crinumlelies mooiste inheems

SONDER vrees vir veel teenspraak wil ek sê dat die lelies van die genus Crinum almal bolplante uit die familie Amaryllidaceae, ons mooiste inheemse lelies is. Archer   noem   dit   tereg ’n…

Kweek varkore só

Kweek varkore só

Dié inheemse blom het ’n stylvolle bekoring van sy eie. Varkore kom feitlik oral in Suid-Afrika voor en is ’n algemene gesig in die Wesen Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Noordwes-provinsie.…

Inheemse tuinmaak

Inheemse tuinmaak

Die Fynbostuin  Dit is van die mees lonende tuine, aangesien die ryke verskeidenheid fynbosspesies dit moontlik maak om regdeur die jaar n kleurvolle vertoning te hê. Die hoofblooityd vir Proteasis…

Page 2 of 3123