Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Leefstyl

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Vanjaar se Kyknet Buite Ekspo by MoreSon Plaas buite Malmesbury beloof weer hope pret en plesier te verskaf. Swartland Toerisme verskaf hierdie jaar die V.I.P. tent en beoog  om die…

Papegaaie is groot besigheid

Baie mense is mal daaroor om ‘n papegaai as troeteldier aan te hou. Veral wanneer dié slim voëls kan praat en geluide namaak. Maar die bekoring met veral die African…

Duisende by Buite-ekspo

Duisende mense het na Bela-Bela gestroom waar die kykNET- Buite-ekspo dié naweek gehou is. Die ekspo word twee keer per jaar aangebied. In Februarie is dit in die Wes-Kaap te…

BANTING RESEPTE BOEK – ANNE HATTINGH

BANTING RESEPTE BOEK – ANNE HATTINGH

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/01/banting-resepte-boek-anne-hattingh_49.html 1 This book is a compilation of information and recipes I got from Facebook and the Internet about the Low Carb High Fat (LCHF) lifestyle, also known as Banting.…

Wees waterwys!!!

Wees waterwys!!!

https://hinterland.co.za/files/Hinterland/Hinterland_tuinwenke/2015/12/Desember.html Ons land is in die greep van ‘n ernstige droogte en wie sal dit meer besef as ons tuiniers wat ons tuine met liefde en toewyding versorg! Ons kan…

ROOT 44 Market (Stellenbosch)

ROOT 44 Market (Stellenbosch)

Good food, delicious drinks, lively tunes and brilliant company – we at ROOT44 know South Africans enjoy nothing more. That’s precisely why we’ve created the perfect all-weather setting where you,…

10 Unieke proe-ervarings in SA

10 Unieke proe-ervarings in SA

deur Ankia Wolf, 30 Desember 2015 : lekkeslaap.co.za Wynproe en bierproe is altyd pret, maar ons land bied soveel ander unieke proe-ervarings waarvan baie van ons nie eers weet nie!…

Kirstenbosch Craft Market

Kirstenbosch Craft Market

Kirstenbosch Craft Market – 2016 Summer Season: When: Sunday 27 September 2015. 9am-3pm  (thereafter every last Sunday of the month, except December, which has two markets) Where: Stone Cottage Grounds. Corner…

Tuinwenke vir Augustus

Tuinwenke vir Augustus

Rose: Strooi 30 gram 11 – 1 – 8 (20) of 8 – 1 – 5 per vierkante meter. Benat die bedding goed na hierdie toediening. Grasperk: · Sny grasperk…

Tuin wenke vir Julie

Tuin wenke vir Julie

Verwydering van rypbeskadigde blare en takke: Wag tot die ergste koue verby is voor jy hierdie blare uitsnoei. Op die oomblik beskerm hierdie blare die res van die plant teen…