Subscribe by Email

Landskap van Chagall in ­SA opgeveil

Joie de vivre paysage de Vence avec des fleurs (Lewensvreugde in ’n Vence-landskap met blomme), ’n 1958-werk van Marc Chagall in gouache op papier, kom op 23 en 24 April onder die hamer op ’n veiling van Stephan Welz en Kie. in Johannesburg. Lees Verder
Via: Vermaak