Subscribe by Email

Laat toets jou oë

Almal behoort oogtoetse te laat doen – want dit kan die verskil wees tussen sig of blindheid. Dit is die boodskap van die Internasionale Agentskap vir die Voorkoming van Blindheid op sy 10de jaarvergadering in Durban. Die president van Liberië en Nobelprys-wenner, Ellen Johnson Sirleaf, het die openings-toespraak gelewer.  eNCAeNUUS