Subscribe by Email

Kyk Vrouekeur se agter-die-skerms onderhoud met Anel

Anel Alexander gesels oor haar huwelik, om akteur in Suid-Afrika te wees en meer! As jy nuuskierig om nog oor dié borrelende akteur te weet, kry Vrouekeur se 31 Oktober-uitgawe vir die volledige onderhoud deur Michelle Viljoen.