Greyton bly darem maar ‘n beeldskone dorpie. Moenie vanjaar se “Rose Festival 25 – 26 Oktober” misloop nie!
Op Greyton is dit niks ongewoonds om beeste en perde al langs die strate te sien gras vreet nie. Ons was onlangs vir a lang naweek hier en dit het gevoel asof die tyd gaan stil staan het. Die pragtige eikebome, klein wit huisies, skape, donkies en perde dra alles by tot ‘n rustige gevoel.
Top-doendinge op Greyton
http://greytontourism.com/