Subscribe by Email

Kragtige motorbom ontplof by ‘n polisiehoofkwartier in Turkye

maxresdefaultUit Turkye word berig dat ag polisielede dood is in ‘n ontploffing in die suidooste van die land. Meer as 45 mense is gewond toe ‘n kragtige motorbom die polisiehoofkwartier in Cizre getref het. Niemand het nog aanspreeklikheid aanvaar nie, maar die plaaslike media beskuldig die verbode Koerdiese Werkersparty.