Subscribe by Email

Korter setstok vir eers net tydelik terug in Ernie se gholfsak

Hy het nog nie finaal afskeid geneem van sy belly-setstok waarmee hy verlede Julie die Britse Ope op Loch Lomond gewen het nie, maar Ernie Els begin van vandag af weer met sy korter setstok speel. Lees Verder
Via: Sport