Subscribe by Email

Kongresgangers verbrand hul … voete

Altesaam 21 deelnemers aan die motiveringsghoeroe, Tony Robbens se kongres met die tema, Laat die krag van binne los, het hul voete verbrand toe hulle as deel van die verrigtinge oor warm kole moes loop.

Altesaam 6 000 mense het die kongres in die Amerikaanse stad San José bygewoon.

 

 

 

Herman Toerien