Subscribe by Email

Konflik in Moz: Is dit ’n krisis?

Sedert 1992 se vredesooreenkoms blom ons buurland Mosambiek. Maar hernude geweld, waaronder ‘n aanval op ‘n bus gister waarin een mens dood en nege beseer is, laat vrese opvlam dat vrede in die gedrang kan wees. Suné Kitshoff het ondersoek ingestel. Lees Verder

Via: Wereld