Subscribe by Email

Kommer oor die Wes-Kaap se damvlakke

steenDie Wes-Kaapse regering sê hoewel daar verlede week goeie reënval in die provinsie was, is damvlakke steeds laag. James-Brent Styan van die provinsiale departement Plaaslike Regering sê die grootste damme se inhoud het verbeter tot gemiddeld 54,2 persent vanaf 43 persent ‘n paar weke gelede. Hy wys egter daarop dat damme ‘n jaar gelede gemiddeld 79 persent vol was: