Subscribe by Email

Kommer oor die perk op munisipale bestuurders se salarisse

best-paying-jobs-in-south-africa-2015-fowzia-gamietDie instituut vir Plaaslike Regeringsbestuur is bekommerd oor die vasstelling van ‘n perk op munisipale bestuurders se vergoeding en meen dit sal ‘n negatiewe invloed hê op munisipaliteite se opvolgplanne. Die regering het ingegryp omdat sommige bestuurders astronomiese salarisse verdien, sommige selfs meer as president Jacob Zuma. Die instituut sê junior en middelbestuur verdien reeds dieselfde as hulle seniors en stel nie belang om bevorder te word nie.

One Response to Kommer oor die perk op munisipale bestuurders se salarisse

  1. Noxthefox

    September 29, 2016 at 1:40 pm

    Nie een privaat instansie wil oud regeringswerkers he nie!