Subscribe by Email

Klagtes oor Dstv wat nie werk

Talle mense kla op die sosiale netwerk Twitter omdat hulle Dstv vanoggend nie gewerk het nie. …read more  

4 Responses to Klagtes oor Dstv wat nie werk

  1. A.Cilliers

    Julie 7, 2016 at 7:05 pm

    Ons het 2 decoders in die huis. Dit was PVR EN ñ HD. Toe kry ons ñ explora in die plek van die HD en van daaraf is dit ñ groot gemors. DIE PVR kanselleer hom self en dit vat tot 10 min voor dit weer regkom. Ons het al die Agente van DSTV wat ditin gesit het al drie keer hier gehad maar daars geen verbetering nie. Is daar hulp. Ek gaan koerante toe met hierdie ding. Eks raadop!!!!

  2. Madelein

    Januarie 22, 2016 at 9:47 am

    Ek raak baie ongelukkig en kwaad as ek iets record, dit record, maar nie kla nie. Ek mis dan die laaste gedeelte. Dit is glad nie Cool nie. As die program 5 minute later begin, dan record die program nie klaar nie. Ek betaal ekstra sodat ek my programme kan record en KLAAR KYK……….

  3. Hennie Huyser

    Januarie 18, 2014 at 6:49 am

    Ek is redelik gatvol vir ons tv en DSTV wat als oor en oor uitsaai. Ek dink dit is tyd dat hulle op hul moer kry. Almal aanvaar maar net ,maar as ons almal laat weet genoeg is genoeg sal hul luister.

  4. Danie

    Desember 3, 2013 at 1:31 pm

    My dstv werk maar ek wil weet waar n mens kan kla oor al die herhallings wat op dstv is.

    bv flieks wat maand na maand oor en oor speel,kyk net ou programme oor en oor.

    Nou vra ek my self waar gaan die miljoene geld elke maand heen ek meen dit kos al amper R700 n maand per persoon om ou stront oor en oor te kyk, en dit help nie om van n goed koper pakette gebruik te maak nie want dit bevat nie kyk net of super sport 1 kanaal 201.

    Nee asb kom reg of maak toe. Ander mense gaan die behoefte raak sien en n ander stasie oop maak whats the space.

    Thanks.