Subscribe by Email

KKNK-bywoning neig steeds hoër

Vanjaar se Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees het ondanks hoë reiskoste en reën oor die Paasnaweek tóg verlede jaar se hoë kaartjieverkope vir teaterproduksies geklop én die verkope van visuele kuns het aansienlik gestyg. Lees Verder
Via: Vermaak