Subscribe by Email

Kiwi’s neem wraak teen Blitse

Nieu-Seeland se sewesspan het gisteroggend die bordjies verhang toe hulle die Blitsbokke in die eindstryd van die Wellington-sewestoernooi op ‘n sopnat Westpac-stadion met 21-0 verslaan het. Lees Verder

Via: Sport