Subscribe by Email

Kenners is gekant teen die opheffing van die verbod op ivoorhandel

ivoryKenners sê die opheffing van die verbod op ivoorhandel is nie die oplossing vir olifantstropery nie. Ross Harvey van die SA Instituut vir Internasionale Sake het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg aan NuusFlits gesê Suid-Afrika moet dringend doeltreffende maniere vind om die slagting van die reusediere teen te werk: