Subscribe by Email

Keats, Brontë se werk haal miljoene

Die laaste beskikbare manuskripweergawe van ’n gedig deur die Engelse romantiese digter John Keats (1795-1821) is Woensdag op ’n veiling van ­Bonhams in Londen vir ’n rekordbedrag van sowat R2,5 miljoen verkoop. Lees Verder
Via: Vermaak