Subscribe by Email

Kaptein van Suid-Afrika se vroue-krieketspan bedank

Mignon-du-Preez2Mignon du Preez het bedank as kaptein van Suid-Afrika se vrouespan in al drie formate omdat sy op haar eie spel wil konsentreer. Sy het die Proteas in 46 eendagwedstryde, vyftig Twintig20’s en een toets aangevoer in die vier jaar wat sy kaptein was. Du Preez sê sy glo sy kan ‘n beter bydrae lewer deur lopies aan te teken. Sy word opgevolg deur Dané van Niekerk. Sy het die Proteas in 46 eendagwedstryde, vyftig Twintig20’s en een toets aangevoer in die vier jaar wat sy kaptein was. Du Preez sê sy glo sy kan ‘n beter bydrae lewer deur lopies aan te teken. Sy word opgevolg deur Dané van Niekerk.