Subscribe by Email

Kabeldiefstal is die oorsaak dat verkeersligte in Johannesburg nie werk nie

Traffic (1)Die Johannesburgse padagentskap sê die meeste foute by robotte wat nie reg werk nie, word veroorsaak deur kabeldiefstal en vandalisme en nie meer deur slegte weer en kragonderbrekings nie. Die agentskap se woordvoerder, Sean Philips, sê dit kos die agentskap sowat 18-miljoen Rand per jaar om beskadigde of gesteelde infrastruktuur te vervang