Subscribe by Email

Kaapstadse laerskool laat vaar sy besluit om Afrikaans uit te faseer

AfriforumPAfriForum het die besluit van die Laerskool Monte Vista in Kaapstad verwelkom om dubbelmedium te bly na ‘n onlangse besluit om Afrikaans as onderrigtaal uit te faseer. Carien Bloem van die burgerregte-organisasie sê Afrikaanssprekende ouers het ingegryp en gehalte-moedertaal-onderrig vir hulle kinders geëis