Subscribe by Email

Kaapstad se eie ‘Mozart’

‘n Jong pianis word deur talle as Suid-Afrika se eie Mozart beskryf. Sy buitengewone talent, tegniese vaardighede en liefde vir klassieke musiek het aan hom ‘n plek by ‘n gesogte musiekkamp in Pole besorg.  eNCAeNUUS