Subscribe by Email

Kaapse skrywer wen Man Asian

Tan Twan Eng, ’n Maleisiese skrywer wat die afgelope tien jaar in Kaapstad woon, het die Man Asian- literêre prys van 2012 ontvang vir sy hoogaangeskrewe tweede roman, The Garden of Evening Mists (2012). Lees Verder
Via: Vermaak