Subscribe by Email

Junior Springbokke verloor

boksDie Junior Springbokke is gisteraand in die halfeindronde van die Wêreld Rugby Onder 20-kampioenstoernooi in Calvisano, Italië, met 28-20 deur Engeland geklop.

Die Engelse wie se voorspelers in alle afdelings baas was, het rustyd met 18-6 voorgeloop.

Engeland sal in die eindstryd te staan kom teen Nieu-Seeland wat Frankryk met 45-7 verslaan het.