Subscribe by Email

JPO herrys met nuwe plan

Duncan Gibbon, die pas aangestelde waarnemende uitvoerende hoof van die Johannesburg Philharmonic (JPO), is vol vertroue dat die orkes vanjaar nog ’n tweede seisoen sal aanbied. Lees Verder
Via: Vermaak