Subscribe by Email

Jong strykkwartet maak Johannesburgse debuut

Evolution of 4, een van Suid-Afrika se jongste strykkwartette, in 2011 gestig, maak vanaand hul amptelike Johannesburgse konsertdebuut om 19:30 in die Linder, Parktown. Lees Verder
Via: Vermaak