Subscribe by Email

Jong melkboer behaal sukses

’n Jong melkboer van die Oos-Kaap maak opslae. Die 28-jarige Tshilidize Matshidzula het verlede maand die Toyota Jongboer van die Jaar-toekenning in dié provinsie gewen, nadat hy ‘n sukkelende plaas in ‘n suksesvolle onderneming omskep het.  eNCAeNUUS