Subscribe by Email

JOHANNESBURG – Gauteng polisie is opsoek na drie verdagtes!

Polisie is opsoek na’n bende wie vanoggend Benoni Cash Crusaders se personeel met vuurwapens aangehou, waarna hulle in ‘n wit Bantam gevlug het.

140930cashconverters-jpg

Polisie woorvoerder Lungelo Dlamini sê niemand is in die voorval beseer nie en die bende het met selfone , skootrekenaars en ‘n onbekende bedrag kontant gevlug.

Bron: EWN