Subscribe by Email

Joernalis wat Inligtingskandaal onthul, sterf

Mervyn Rees (70), die legendariese ondersoekende joernalis wat saam met Chris Day die katnes van korrupsie in die destydse Inligtingsdiens oopgekrap het, is gisteroggend aan kanker dood. Lees Verder
Via: Suid Afrika