Subscribe by Email

Joegaai, ‘7de Laan’ bly!

7de Laan-kykers kan maar vir nog ‘n jaar hul plekke saans om halfsewe voor die kassie bespreek. Dié sepie se kontrak met die SAUK is hernu en die kameras draai weer. Lees Verder

Via: Suid-Afrika