Subscribe by Email

Japannese vragmodule na Internasionale Ruimtestasie gelanseer

‘n Onbemande tuig Kounotori 3, met 4,6 ton voorraad is vanoggend van die Tanegashima-ruimtevaartbasis in die suide van Japan gelanseer. Dit sal na ver wagting Vrydag by die Internasionale Ruimtestasie aankom.

Foto: AFP

 

Herman Toerien