Subscribe by Email

James Bond se Aston Martin te koop

Items uit al 23 James Bond-roprente, waaronder verskeie Aston Martins, kom dié maand ten bate van liefdadigheid onder die hamer.

Dié veiling gedenk sommer die 50 jaar wat fliekgangers, oud en jonk, die wel en weë van dié Britse geheime agent met die kode, 007, te gedenk.

Die eerste deel van die veiling word van 28 September tot 8 Oktober aanlyn deur Christie’s aangebied, terwyl ‘n afsonderlike veiling op 5 Oktober in Londen deel sal uitmaak van EON se James Bond-feesvieringe.

 

Herman Toerien