Subscribe by Email

Jake White word afgedank by die Franse rugbyklub Montpellier

Montpellier's head coach Jake White looks on during a warm up prior to the French Top 14 rugby union match between Bordeaux-Begles and Montpellier on September 4, 2016 at the Chaban-Delmas stadium in Bordeaux, southwestern France. / AFP / NICOLAS TUCAT (Photo credit should read NICOLAS TUCAT/AFP/Getty Images)

Montpellier het bevestig dat hy nie die kontrak van sy Suid-Afrikaanse afrigter, Jake White, gaan verlang aan die einde van die huidige seisoen nie. Die Franse klub is blykbaar ontevrede oor sy afrigtingstyl en die feit dat hy ‘n klomp Franse spelers laat gaan en met Suid-Afrikaners vervang het. White word opgevolg deur Skotland se huidige breier, die Nieu-Seelander Vern Cotter.